Josua 24:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek het julle ’n land gegee waarvan julle nie die grond bewerk het nie, en ook nie sy stede gebou het nie. Julle bly nou daarin en julle leef van wingerde en olyfboorde wat julle nie self geplant het nie.

Josua 24

Josua 24:10-16