Josua 24:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josua het al die stamme van Israel by Sigem laat bymekaarkom. Hy het al die leiers van Israel, hulle hoofde, hulle regters en hulle ampsdraers opgeroep om voor God te verskyn.

Josua 24

Josua 24:1-2