Josua 23:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here julle God sal dié wat oor is, voor julle uit verjaag. Hy sal hulle verdryf sodat julle ook hulle grond kan oorneem. Dit is wat die Here julle God julle beloof het.

Josua 23

Josua 23:1-14