Josua 23:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Een van julle kan selfs duisend van hulle op loop jaag, want die Here julle God veg aan julle kant. Dit is wat Hy julle beloof het.

Josua 23

Josua 23:3-11