Josua 22:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Rubeniete en Gadiete en die mans van die halwe Manassestam het die ander Israeliete in Silo in Kanaän agtergelaat. Hulle het teruggegaan na Gilead, na hulle grond wat hulle verower het, soos die Here hulle deur Moses beveel het.

Josua 22

Josua 22:5-11