Josua 22:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here julle God het soos Hy beloof het, vir julle volksgenote permanente blyplek gegee. Julle kan nou omdraai en teruggaan na julle woonplekke toe, na die grond wat Moses, die dienaar van die Here, vir julle oorkant die Jordaanrivier gegee het.

Josua 22

Josua 22:3-9