Josua 22:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Pinehas, die seun van die priester Eleasar, het vir die mense van Ruben, Gad en Manasse gesê: “Ons weet vandag dat die Here tussen ons is. Julle was nie ontrou aan die Here soos ons gedink het nie. Julle het die Israeliete uit die hand van die Here gered.”

Josua 22

Josua 22:22-34