Josua 22:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het vir hulle gesê: “Julle het pligsgetrou alles nagekom wat Moses, die dienaar van die Here, aan julle opgedra het. Julle het elke opdrag uitgevoer wat ek vir julle gegee het.

Josua 22

Josua 22:1-7