Josua 22:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Israeliete het vir Pinehas, die seun van die priester Eleasar, na die stamme Ruben en Gad en die halwe Manassestam in Gilead gestuur.

Josua 22

Josua 22:12-15