Josua 21:45 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nie een van al die goeie dinge wat die Here vir Israel beloof het, het agterweë gebly nie. Elkeen van hulle het gebeur.

Josua 21

Josua 21:35-45