Josua 21:43 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So het die Here vir Israel die hele land gegee wat Hy met ’n eed aan hulle voorouers beloof het. Hulle het die land ingeneem en hulle daar gevestig.

Josua 21

Josua 21:37-45