Josua 21:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het in Silo in die land van Kanaän met hulle gepraat: “Die Here het vir Moses die opdrag gegee dat ons stede moet kry om in te woon en weiveld vir ons vee.”

Josua 21

Josua 21:1-7