Josua 21:13-18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

13. Die priester Aäron se nageslag het ontvang: Hebron, waarheen iemand vir beskerming kon vlug, Libna,

14. Jattir, Estemoa,

15. Golon, Debir,

16. Ajin, Jutta en Bet-Semes, elkeen met sy weiveld. Dit was nege dorpe in die gebied van hierdie twee stamme.

17. In Benjamin se gebied het hulle Gibeon, Geba,

18. Anatot en Almon, elkeen met sy weiveld, gekry.

Josua 21