Josua 21:12-15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

12. Die veld en klein dorpies rondom die dorp was egter Kaleb, die seun van Jefunne, se eiendom.

13. Die priester Aäron se nageslag het ontvang: Hebron, waarheen iemand vir beskerming kon vlug, Libna,

14. Jattir, Estemoa,

15. Golon, Debir,

Josua 21