Josua 20:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Aan die oorkant van die Jordaan, oos van Jerigo, is Beser in die woestyn op die plato van die stamgebied van Ruben, Ramot in Gilead in die stamgebied van Gad, en Golan in Basan in die stamgebied van Manasse aangewys.

Josua 20

Josua 20:5-9