Josua 20:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As die familielid van die een wat doodgemaak is, hom agtervolg, mag die leiers hom nie aan daardie persoon uitlewer nie. Hy het die persoon onopsetlik doodgemaak en nie uit kwaadwilligheid nie.

Josua 20

Josua 20:1-9