Josua 2:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Haar raad vir hulle was: “Vlug na die berge toe sodat julle agtervolgers julle nie in die hande kan kry nie. Kruip drie dae lank daar weg totdat die agtervolging verby is. Julle kan daarna weer julle koers kry.”

Josua 2

Josua 2:10-24