Josua 19:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die dorpe wat hulle gekry het, was Kattat, Nahalal, Simron, Jidala en Betlehem. Daar was altesaam twaalf dorpe met hulle kleiner dorpies rondom.

Josua 19

Josua 19:7-17