Josua 19:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die derde loting het die grond van die families van die stam Sebulon bepaal. Hulle grond het tot by Sarid gestrek.

Josua 19

Josua 19:9-15