Josua 19:1-6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Die tweede loting was vir die grond van die families van die stam Simeon. Hulle deel het binne die grond van Juda gelê.

2. Hulle gebied het ingesluit Berseba, Seba, Molada,

3. Gasar-Sual, Baäla, Esem,

4. Eltolad, Betul, Gorma,

5. Siklag, Bet-Markabot, Gasar-Susim,

6. Bet-Lebaot en Sarugen. Dit was altesaam dertien dorpe met hulle gehuggies rondom.

Josua 19