Josua 18:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mans het vertrek en deur die land gegaan. Hulle het die dorpe volgens sewe streke in ’n boek opgeskryf. Hulle het toe teruggekom by Josua in die kamp by Silo.

Josua 18

Josua 18:8-12