Josua 18:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josua het vir die Israeliete gevra: “Hoe lank gaan julle nog uitstel voor julle die hele land wat die Here, die God van julle voorouers, aan julle gegee het, in besit neem?

Josua 18

Josua 18:1-6