Josua 18:25-28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

25. Hulle het ook nog gekry: Gibeon, Rama, Beërot,

26. Mispa, Kefira, Mosa,

27. Rekem, Jirpeël, Tarala,

28. Sela, Elef, Jebus (dit is Jerusalem), Gibea en Kirjat. Dit is veertien dorpe met hulle dorpies. Dit is die grond wat die families van die stam Benjamin gekry het.

Josua 18