Josua 18:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dan swaai die grens wes al langs die suidelike kant van die heuwel regoor Bet-Goron en loop dood by Kirjat-Baäl (dit is Kirjat-Jearim), ’n stad wat aan Juda behoort. Dit is hulle westelike grens.

Josua 18

Josua 18:6-20