Josua 18:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Aan die noordekant begin hulle grens by die Jordaan, loop dan teen die skuinste noord van Jerigo verby, gaan weswaarts teen die berge uit en loop deur die woestyn van Bet-Awen.

Josua 18

Josua 18:9-22