Josua 17:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Manasse se gebied was van Aser af tot by Mikmetat oos van Sigem, daarvandaan suid na die mense wat by die fontein van En-Tappuag gewoon het.

Josua 17

Josua 17:5-16