Josua 17:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die Israeliete later sterker geword het, het hulle die Kanaäniete gedwing om vir hulle te werk. Hulle kon egter nooit die dorpe inneem nie.

Josua 17

Josua 17:3-18