Josua 15:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarvandaan loop dit oor na Asmon toe en met die Egiptespruit langs totdat dit in die Middellandse See doodloop. Dit is Juda se suidelike grens.

Josua 15

Josua 15:1-8