Josua 15:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy het geantwoord: “Seën my tog. U het vir my grond in die droë Negevwoestyn gegee. Gee asseblief vir my ook ’n plek met water.” Hy het toe vir haar plekke met fonteine in sowel die hoërliggende as die laer dele gegee.

Josua 15

Josua 15:17-26