Josua 14:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek is vandag nog net so sterk soos die dag toe Moses my uitgestuur het. Ek het steeds dieselfde krag as destyds. Ek kan nog al die tyd uitgaan om oorlog te maak en veilig terugkom.

Josua 14

Josua 14:9-15