Josua 13:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Bet-Haram, Bet-Nimra, Sukkot en Safon in die vallei, die oorblywende deel van die koninkryk van koning Sihon van Gesbon, die Jordaanstreek tot so ver noord as die See van Galilea, oos van die Jordaan.

Josua 13

Josua 13:24-30