Josua 13:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Aan die stam van Levi het Moses nie hulle eie grond gegee nie. Hulle erfenis is die offers wat vir die Here, die God van Israel, gebring word. Dit is soos Hy hulle beloof het.

Josua 13

Josua 13:10-17