Josua 13:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

en die hele koninkryk van Og in Basan wat vanuit Astarot en Edreï regeer het. Og was een van die laaste Refaïete. Moses het hulle verslaan en uitgedryf.

Josua 13

Josua 13:7-18