Josua 12:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit was die heuwelgebied, die kusvlakte, die Jordaanvallei, die heuwelhange, die woestyngebied en die Negevwoestyn. Die mense wat hier gebly het, was die Hetiete, Amoriete, Kanaäniete, Feresiete, Hewiete en Jebusiete.

Josua 12

Josua 12:7-11