Josua 12:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy was ook in beheer van die oostelike deel van die Jordaanvallei, van die See van Galilea af suid tot by die Soutsee, en verder in die rigting van Bet-Jesimot en suidwaarts van onderkant die Pisgahange af.

Josua 12

Josua 12:1-11