Josua 11:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here het vir Israel die oorwinning gegee. Hulle het die vyand agtervolg tot by Groot-Sidon, Misrefot-Majim en tot in die Mispelaagte in die ooste. Die Israeliete het hulle uitgeroei totdat daar nie een oor was nie.

Josua 11

Josua 11:1-9