Josua 11:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Josua het die hele land ingeneem, soos die Here vir Moses beveel het. Josua het toe die land soos dit tussen die stamme verdeel is, aan Israel as hulle erfgrond gegee. Die land kon toe tot rus kom van die oorlog.

Josua 11

Josua 11:15-23