Josua 11:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit was die Here wat hulle oorreed het om eerder oorlog teen Israel te maak sodat Israel hulle met die banvloek kon tref en hulle geheel en al kon uitwis soos die Here vir Moses gesê het.

Josua 11

Josua 11:17-22