Josua 11:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het ook al die omringende dorpe ingeneem en hulle konings en inwoners uitgewis. Dit was soos Moses, die dienaar van die Here, beveel het.

Josua 11

Josua 11:7-21