Josua 10:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het die stad verower en die koning, asook die inwoners van al die dorpies rondom, doodgemaak. Niemand het oorleef nie. Net soos Eglon het Josua Hebron en alles wat daarin was, heeltemal uitgeroei.

Josua 10

Josua 10:27-43