Op dieselfde dag nog het hulle die stad ingeneem en al wat daarin leef, doodgemaak. Hy het daardie dag die stad uitgewis net soos hy met Lakis gedoen het.