Josua 10:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl die son ondergaan, het Josua beveel om hulle liggame van die bome af te haal. Hulle het dit in die grot gaan gooi waar die konings weggekruip het. Hulle het weer klippe voor die bek van die grot gerol. Dit is vandag nog daar.

Josua 10

Josua 10:20-29