Josua 10:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat hulle die konings na Josua toe gebring het, het hy al die Israeliete bymekaargeroep. Hy sê toe vir die offisiere wat saam met hom gegaan het: “Kom hier, kom sit julle voete op die konings se nekke.” Hulle het dit toe gedoen.

Josua 10

Josua 10:19-26