Josua 10:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy en sy mense het baie bang geword. Gibeon was ’n sterk stad. Dit was groter as Ai en so sterk soos ’n stad met ’n koning. Sy soldate was dapper vegters.

Josua 10

Josua 10:1-5