Josua 10:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

So ’n dag was daar nog nooit voorheen en nooit daarna nie. Die Here het geluister na wat ’n mens vir Hom vra! Die Here het aan Israel se kant geveg.

Josua 10

Josua 10:6-15