Josua 10:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl die Amoriete nog aan die vlug was teen die hoogte uit na Bet-Goron toe, het die Here hulle al die pad van daar af tot by Aseka met groot haelstene uit die lug neergevel. Daar is baie meer dood van die hael as wat die Israeliete met die swaard doodgemaak het.

Josua 10

Josua 10:4-20