7. “Toe ek alle hoop verloor het, het ek weer aan die Here gedink. In u heilige tempelhet U my gebed gehoor.
8. Wie vals gode aanbid,minag God se goedheid.
9. Ek sal met lofliedere vir U ’n offer bring. Ek sal doen wat ek beloof het. Net die Here bring verlossing!”
10. Toe het die Here die vis beveel en hy het Jona op die strand uitgespoeg.