Jona 1:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Groot vrees vir die Here het die matrose aangegryp. Hulle het ’n offer vir die Here gebring en ’n belofte gemaak om Hom te dien.

Jona 1

Jona 1:15-17