Johannes 9:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy bure en dié wat hom vroeër as bedelaar geken het, het mekaar afgevra: “Is hy dan nie die man wat sit en bedel het nie?”

Johannes 9

Johannes 9:4-17