Johannes 9:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons moet aanhou om die werke te doen van Hom wat My gestuur het – terwyl dit nog dag is; die nag is in aantog, wanneer niemand meer kan werk nie.

Johannes 9

Johannes 9:1-9